Sisufos

Sisufos se straf, deur Franz von Stuck (1920).

Sisufos (Grieks: Σίσυφος), ook Sisuphos, was in die Griekse mitologie ’n koning wie se straf in Tartaros was om ’n groot rots tot in ewigheid teen ’n heuwel uit te stoot.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne